Michael (31) is die selfgeproklameerde vampier Enzo op The Vampire Diaries en het met sy skerp humorsin en hartverskeurende verhaal daarin geslaag om ons harte te steel. Ons het ook onlangs ontdek dat hy ’n ongelooflike sanger is!

Hier is nog vyf dinge wat jy nie van dié hartebreker weet nie:

[post-slider]

-        Saamgestel deur Janine Nel

Bronne: seventeen.com, teen.com