polo8

Op die oog af is die veranderings nie egter radikaal nie.

Maar, ten opsigte van die Polo se voorkoms spog dit met nuwe voorligte asook 'n herontwerpte sierrooster en buffers.

Binnelangs is daar onder meer nuwe kontroles en 'n nuwe multimedia-klankstelsel. Daar is ook nuwe turbo petrol- en dieselenjins.

Die herontwerpte Polo behoort in die tweede helfte van 2014 plaaslik beskikbaar te wees, maar daar is tans geen aanduiding hoe die Suid-Afrikaanse modelreeks gaan lyk of wat pryse gaan wees nie.

polo1

polo0

polo3

polo6

polo7