Nog 'n goeie rede om dit in die hande te kry - hierdie DVD het binne 3 weke goue status bereik!

Onthou, dis beskikbaar vanaf 1 Desember 2014 by Checkers en Musica. Dit kan ook aanlyn van ons Huisgenoot-winkel bestel word.

KLIK HIER om na ons winkel te gaan.

Die perfekte geskenk vir jou Kerskous.