In die ou dae moes muiters die plank loop – van die boot af.

Maar hierdie bakkie gee dit ’n moderne kinkel, met die plank na die boot. Tog is die groot vraag: gaan dit een van die grootste suksesverhale van die eeu wees of een van die grootste (en ’n dure) blapse?

Dié video is al meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk.