Die “grootste avontuur van 2016? is byna hier! En nou het ons boonop ook musiek daarvoor.

[caption id="attachment_113572" align="alignnone" width="600"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

Die eerste lusmaker-lokprent van Donnalee Roberts en Ivan Botha se nuwe romantiese avontuurfilm Vir Altyd is onlangs uitgereik.

Vir Altyd is deur dieselfde span vervaardigers en skrywers as die immergewilde Pad na Jou Hart so paar jaar gelede. Hierdie keer vertrek Donnalee en Ivan op ‘n avontuur na Mauritius.

Die gewilde liedjieboer Joshua na die Reën het die temalied vir die fliek, wat net betyds vir Valentynsdag op 12 Februarie uitgereik word, geskryf.

[post-slider]

Gaan luister bietjie na die nuwe liedjie hier:

Vir meer oor Vir Altyd, klik hier.