Die 29-jarige sangeres het vyf verskillende vermommings in haar jongste musiekvideo, Birthday, en die resultate is skreeusnaaks! Ons is veral mal oor Goldie the Dancer se streke.

http://www.youtube.com/watch?v=CEUg7OplvIQ