Op die kassie vanaand:

18:00 Villa Rosa (kykNET): Die oomblik van waarheid kom ál nader. Liz en Stef se soektog in die kelder lewer eindelik iets op.

18:30 Binneland (kykNET): ’n Spook van die verlede lok uiteenlopende reaksie uit in die gange van Binneland.

19:30 Liefste Kayla (kykNET): Dis tyd vir die skool se jaarlikse blyspel en Kayla is bo Chelsea gekies vir die hoofrol.

20:00 Funny People 2 (kykNET): As jy gedink het die oorspronklike Funny People was snaaks, moet jy Funny People II sien. Met Buster Reynolds.

22:30 Californication (M-Net): Becca wys dat sy die beste van haar pa geërf het. Hank voel die projek saam met Robbie Mac kort ’n bietjie diepte.

*Alle inligting oor uitsaaitye, programtitels en -beskrywings was reg teen saktyd. Die inligting word van die skakelafdeling en publisiteitspan verkry en word in goeie trou gepubliseer.