Daniel Klein bied stylvolle horlosies teen bekostigbare pryse. 600x450-y Dié internasionale handelsmerk is in 1973 bekendgestel en bied ’n groot verskeidenheid modieuse horlosies om elke sak te pas. Die byderwetse horlosies van hoë gehalte sal glans enige uitrusting verleen. Haar horlosie het ’n omhulsel van roosgoud, ’n silwerwyserplaat met ’n roosgoudelement en ’n swart leerband. Syne het ook ’n omhulsel van roosgoud, maar ’n swart wyserplaat met roosgoudelemente en ’n swart leerband. Hou van Daniel Klein op Facebook, besoek hul webtuiste of volg die handelsmerk op Instagram. WEN!

Skryf in vir ’n kans om een van vier Daniel Klein-horlosiestelle vir mans en vroue van R2 990 elk te wen.

Beantwoord die onderstaande kompetisievraag, voltooi die vorm en stuur dit in voor 16 Februarie 2017 om 12:00 om in aanmerking te kom.

Velde gemerk met ’n * is verpligtend.

HIERDIE KOMPETISIE HET ONGELUKKIG REEDS GESLUIT.