• 17:30 Die Nataniël Tafel (kykNET): Al glo ons krummels maak die vloere vuil en is bloot duiwevoer, bestaan daar ongelooflike geregte waarin krummels op ongewone maniere gebruik word.
  • 18:00 Raising Hope (M-Net): Burt en Virginia baklei nadat hulle Maxine en Barney se verhouding probeer opknap het.
  • 18:00 Dagbreek-bestes (kykNET): ’n Samevatting van die week se beste insette op Dagbreek.
  • 18:30 7de Laan (SABC2): Die Hillside Times reël ’n groot byeenkoms vir Mandela-dag. Hilda en Matrone is woedend toe hulle sien hoe Paula hul klere kritiseer. Gaan Diederik en Kim hul probleme kan uitsorteer?
  • 18:30  Britain’s Got Talent (M-Net):
  • 18:30 Binnelanders (kykNET):  Rian probeer Pippa paai oor wat van haar verwag word. ’n Soen laat almal regop sit. Die meisies besluit een van hulle moet trek, terwyl At ’n waarskuwing aan Quinton rig ná die vorige aand se gebeure.
  • 20:00 Rof of Spog (SABC3): Paul en Terence toer deur Suid-Afrika om verskillende kosse, kulture en landskappe te ervaar.
  • 20:00 Toks ’n Tjops (kykNET): Die kenners Toks van der Linde, Breyton Paulse en Janina Oberholzer kyk saam met die gaste na die jongste gebeurtenisse in rugbyland – van die duikslae tot skeidsregters.
  • 20:30 Almost Human (M-Net): Kennex en Dorian ondersoek moorde en vermiste persone in ’n wêreld vol robotte.