19:30 Jan Braai vir Erfenis (kykNET): Jan hengel op Witsand aan die Kaapse suidkus en ’n plaaslike kenner wys hoe om ’n kabeljou op ’n spit te braai. Jan loer in op Vermaaklikheid en kuier by ’n paar inwoners op Puntjie.

19:30 Teen Wolf (M-Net Series Showcase): Scott se baas en mentor is in gevaar. Deaton, Kali en die tweeling is op Derek se spoor.

20:00 Rules of Engagement (SABC3): Adam voel sleg toe Jeff sê hy wil alleen wees.

20:30 The Tomorrow People (M-Net): Stephen stuur John om ’n skurk vas te trek. Cara onthul ’n geheim uit John se verlede, wat hom dwing om iets verrassends te doen.

21:30 House of Cards (M-Net): Francis gebruik ’n onervare joernalis om ’n afbrekende storie oor die Withuis te versprei.

22:00 The Vampire Diaries (SABC2): Elena nooi Stefan en Bonnie vir ete.

Let asseblief op: Huisgenoot kan nie die korrektheid van die verskafte inligting verseker nie. Netwerke pas hul uitsaairooster volgens hul diskresie aan.