18:00 Keeping Up with the Kardashians (E! Entertainment TV): Rob skok almal toe hy kettingsaagkuns in Khloé se erf beoefen. Kim wil haar kritiese familie terugkry deur hulle in die geheim plasenta te voer.

18:30 7de Laan (SABC2): Charmaine en Errol verras almal in Hillside.

19:00 New Girl (M-Net Series Showcase): Jess hou vir Cece ’n hennepartytjie. Die ouens hou vir Shivrang ’n rampartytjie. Schmidt sukkel om ’n metgesel vir die troue te kry.

19:30 Kwêla (kykNET): Vanaand gesels Kwêla met die kosredakteur Herman Lensing oor sy nuwe boek, Voorskoot.

20:30The Ultimate Braai Master (SABC3): Die nege oorblywende spanne reis na Johannesburg vir een van die moeilikste uitdagings nog.

21:30 Banshee (M-Net): Reeks begin. Toe die sheriff vermoor word, neem ’n dief sy identiteit aan om vir ’n bendelid weg te kruip. Sal hy hiermee kan volhou?

22:00 Supernatural (SABC3): Toe Sam met ’n bekende gesig kragte saamspan, moet Dean noodgedwonge by Garth, ’n rustige jagter, aansluit. Hy werk eindelik teen sy broer.

Let asseblief op: Huisgenoot kan nie die korrektheid van die verskafte inligting verseker nie. Netwerke pas hul uitsaairooster volgens hul diskresie aan.