16:30 Onthou (KykNET): Die ramp van die Oceanos wat op 4 Augustus 1991 gesink het aan die kus van Suid-Afrika word verder vertel. Meer as 220 passasiers is deur die kaptein en bemanning aan hulle eie lot oorgelaat.

17:01 We Bought A Zoo(M-Net): ’n Enkelpa trek met sy kinders na die platteland om ’n dieretuin  op te knap wat hy gekoop het.

18:00 Kwêla (KykNET): Die Kwêla-span kuier saam met die Survivor-deelnemer Marsha Wessels, regter Edwin Cameron en die akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts.

18:30 Wipeout (SABC 2):  Deelnemers ding mee teen mekaar om die grootste hindernisbaan ter wêreld te voltooi.

19:05 Beauty And The Beast (M-Net): Vincent en Cat moet op Valentynsdag saamwerk om Sam se ontvoerder te vang. Vincent smokkel met Cat se kop en dit laat haar wonder oor haar gevoelens vir Gabe.

19:30 Jukebox (KykNET): Onthou jou afspraak met Pieter Koen!

20:00 The X Factor USA (SABC 2): Kyk hoe Simon Cowell, Demi Lovato, Kelly Rowland en Paulina Rubio saam nuwe talent ontdek.