ASHLEY MADEKWE, NICK WECHSLER, CONNOR PAOLO, GABRIEL MANN, EMILY VANCAMP, CHRISTA B. ALLEN, MADELEINE STOWE, JOSH BOWMAN, HENRY CZERNY

18:00 The Crazy Ones (M-Net): Lauren bevind haar in ’n penarie nadat sy vassit in duur onderklere en dit dan vir Sydney probeer wegsteek.

18:30 7de Laan (SABC2): Errol neem ’n besluit oor sy toekoms. Sal Gita Ty se aanslag op haar lewe oorleef?

19:30 Revenge (M-Net): Nolan beplan ook ’n wraakplan terwyl Emily voortgaan met hare.

19:30 Bravo! (kykNET): Die span gaan spa toe saam met Hannon. Hulle kuier ook by Melinda Bam en Adriaan Bergh en vind meer uit oor hul sprokiesromanse.

20:30 Onthou (kykNET): Die President Kruger het gesink op 11 Oktober 1982 en 16 mans na ’n watergraf gestuur.

20:00 Parenthood (M-Net Series Showcase): Mark en Hank baklei oor Sarah. Julia neem ’n besluit oor Victor.

21:30 NCIS: Los Angeles (M-Net): Die NCIS-span moet ’n saak ondersoek waarin die meisie van ’n intelligensie offisier ontvoer is.