7de laan

*SABC2 saai heeldag Madiba se gedenkdiens in die FNB-stadion regstreek uit.

18:00 Two and a Half Men (M-Net): Alan se hart is gebreek nadat Lyndsay hulle verhouding beëindig. Waldon moet hom weer sy voete help vind.

18:30 7de Laan (SABC 3): Charmaine is bekommerd oor Oppiekoffie se verbeterings. Errol probeer by Nadia en Sonja uitvind wat tienermeisies gedurende vakansies as taboe beskou.

19:30 Rian: Nelson Mandela (kykNET): Uittreksels van Rian-onderhoude wat handel oor Nelson Mandela.

20:00 Vallei van Sluiers (kykNET): Charmaine en JP kry swaar en Jacques verras almal met ’n onverwagte voorstel.

20:30 Mandela Son of Africa Part 1 & 2 (SABC 3)

21:31 Dexter (M-Net): Dexter spoor Hannah op om te probeer vasstel wat haar teruggebring het Miami toe.