“Taylor moedig Selena aan om haar gevoelens en emosies neer te skryf en op te neem,” het ’n bron aan die koerant The Sun gesê.

En hier is die beste deel: Die twee vriendinne gaan die wraaksnit dalk saam opneem. Die arme Justin! Dink jy die beste vriendinne moet ’n liedjie oor die 20-jarige Boyfriend-sanger skryf?