En toe was daar net twee.

In Survivor SA: Santa Carolina is dit nou die twee blondines wat mekaar die stryd aansê om die prys van R1 miljoen: Aan die een kant is daar die gesoute TV-aanbieder Ashley Hayden en aan die ander die mede-eienaar van ’n ontkleeklub en ’n voormalige eksotiese danser, GiGi.

Maar hoe weeg dié twee teen mekaar op? Lees meer oor elkeen in die Huisgenoot van 22 April 2010.

Lees die volledige artikel in die Huisgenoot van 22 April 2010.

Lees meer op Huisgenoot.com oor:

Ashley

GiGi