Ons het gevra wie in die land lyk soos die geliefde karakters van Molly en Wors - en ons het verstom gestaan voor die ewebeelde wat op ons webwerf beland het.

Dankie aan elkeen wat deelgeneem het, ingeskryf het, ander moed ingepraat het om ook hulle foto te plaas!

Hier is die top-5 van elke inskrywing wat ontvang is. As jy op die foto klik, sal jy sien daar's 'n sleutelwoord wat jy moet gebruik wanneer jy vir jou gunsteling-ewebeeld wil stem.

Die SMS-nommer is 34922 en elke SMS kos R1,50. Jy kan soveel keer stem as wat jy wil. Belangrik: jy moet die regmatige eienaar van die selfoonnommer wees wat gebruik word vir deelname of die eienaar se toestemming daartoe verkry.

KLIK HIER om vir Molly te stem

KLIK HIER om vir Wors te stem

KLIK HIER om vir Blapsie te stem

KLIK HIER om vir Vaatjie te stem