Dalk is dit glad nie romanties nie, miskien steun die twee net op mekaar terwyl hulle probeer aanbeweeg ná Damon (Ian Somerhalder) en Bonnie (Kat Graham) se dood. Gepraat van – dié tweetjies staan ook styf langs mekaar op die plakkaat, so dalk vorm hulle ook ’n hegte band waar ook al hulle hul ná hul dood bevind.

Wat dink jy van die TVD6 plakkaat?

Vampire Diaries season 6 poster

Bron: justjaredjr.com