Opel het pas foto's van sy nuwe Corsa beskikbaar gestel. Die nuwe Corsa sal vir die eerste keer by die Parys-motorskou in September gewys word en behoort vroeg in 2015 plaaslik te koop te wees. Kyk die foto's hiernder:

[post-slider]