Daar is nog min inligting oor die modelreekse beskikbaar, maar dié nuwe ryding sal ook volgende jaar hier te koop wees.

[post-slider]

Die volgende enjins sal glo beskikbaar wees:

  • 2,4-litre petrol, 94 kW/194 Nm
  • 2,4-litre turbodiesel, 133 kW/430 Nm
  • 2,5-litre turbodiesel, 94 kW/240 Nm
  • 2,5-litre turbodiesel, 131 kW/400 Nm