Die nuweling sal sy amptelike verskyning by die Parys-motorskou in Oktober maak, terwyl dit eers in 2015 plaaslik beskikbaar sal wees.

Daar is nog niks inligting oor die modelreekse of enjinkeuses beskikbaar nie.

i20-3

i20-2

i20-1