En die goeie nuus is, dit sal volgende jaar in Suid-Afrika te koop aangebied word.

[post-slider]

Die nuwe Everest het sewe sitplekke en sal as ’n 4x4- of ’n agterwielaangedrewe weergawe beskikbaar wees.

Ford het min inligting oor die nuweling bekendgemaak, maar die Everest sal met petrol- en dieselenjins beskikbaar wees, asook ’n keuse tussen handrat- en outomatiese modelle.