[post-slider]

Boonop gaan die nuwe model weer die Tucson heet – soos die iX35 se voorganger.

Die nuwe Tucson se amptelike bekendstelling vind in Maart by die Geneefse-motorskou plaas.

Daar is nog nie ’n amptelike aanduiding wanneer die Tucson sy Suid-Afrikaanse verskyning gaan maak nie, maar dit behoort voor die einde van 2015 te wees.