[post-slider]

Die tweede geslag X1 behoort teen Desember plaaslik te koop te wees.

Dit sal met vyf verskillende enjins beskikbaar wees:

  • 2,0-litre, turbodiesel, 110 kW/330 Nm
  • 2,0-litre, turbodiesel, 139 kW/ 400 Nm
  • 2,0-litre, turbodiesel, 170 kW/450 Nm
  • 2,0-litre, turbopetrol, 141 kW/280 Nm
  • 2,0-litre, turbopetrol 170 kW/350 Nm