Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur Donderdagaand om 19h30 op Bravo! Herhalings is Vrydag 14:30, Saturdag 22:30, Sondag 02:30.

Die program is opgeneem by die Sandies Mapenza Hotel, Zanzibar.