Vanjaar was die 14de Huisgenoot-Skouspelkonsert - met 41 van die grootste Afrikaanse musieksterre wat kragte saamsnoer met lugakrobate, klopdansers, gimnaste, 'n gehoor en 'n orkes.