By Skouspel 2013 het ons met 'n paar van die kunstenaars gesels om uit te vind watter dis hulle beter as Nataniël kan maak. 'n Hele paar interessante antwoorde . . .