Vanjaar het Idols-wenner Elvis Blue die skare se hart aangegryp met sy Afrikaanse liedjie: Rede om te glo.