Die buitetonele is in Lissabon, Portugal geskiet. Shakira (37) dra ’n sexy swart leertop en romp terwyl sy haar heupe swaai. Ons is mal daaroor!

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=XkYAxGt-aUs