Nou kan Lollos altyd by jou kom kuier!

Hy is groen en blou met twee wit vlerkies.

Lettie is te fraai met pragtige wimpers en rooi strikkies om haar ore. Sy is pienk en groen met twee wit vlerkies.

R120.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R25.00)

Klik hier om dit nou te koop.