Wie sê local is nie lekker nie? Ons kan nie genoeg kry van die Kaapstadse sanger Jeremy Loops se snit Down South saam met die plaaslike rapper Motheo Moleko nie. Die deuntjie is wonderlik en sal weke lank op herhaal wees!

http://www.youtube.com/watch?v=C4HCBMk4YfM