faiza about.me

Naam en van

Faiza Mallick

Ouderdom

24

Waar woon jy?

Rondebosch-Oos

Wat is jou stokperdjies?

Lees, TV-reekse, sosiale netwerke op die internet.

Wie is jou gunsteling-bekendes (musikante, sportsterre, akteurs, ens.)

Taylor Swift, Saoirse Ronan, James Franco, Leona Lewis, Paramore, Avril Lavigne

Wat wil jy eendag wees?

Ek wil ’n bemarkingsghoeroe wees.

Wat is jou waardevolste besitting?

My ouma! Maar as jy verwys na materiële dinge is dit my selfoon, ’n Samsung Galaxy S3.

Waarop sal jy jou laaste R100 uitgee?

Mmm, ernstig, ek sal dit nie uitgee nie. Maar as ek moet, sal ek grimering koop. Ek dink ’n mens kan goedkoop klere dra, of dieselfde klere, as jou gesig en hare goed lyk! Dis sinneloos om ontwerpersklere te dra as jou gesig sleg lyk!

Haar gunstelinge:

Rolprente: The Hunger Games, Like Crazy, Jeux d’enfants, The Lovely Bones, Black Swan, He’s Just Not That Into You

Boeke: No sex in the city, A Thousand Splendid Suns, The Shining Girls, He’s Just Not That Into You.

TV-programme: Dawson’s Creek, The Carrie Diaries, The Lying Game, Downton Abbey, Greys, Scandal (The Fixer), Big Bang Theory, Two Broke Girls, The New Girl.