Lede van die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste het die finaliste aangewys en die wenner sal in Maart volgende jaar aangewys word.

[post-slider]

Die 12 finaliste is:

  • Opel Corsa
  • Jaguar XE
  • Peugeot 308
  • Land Rover Discovery Sport
  • Mazda 2
  • Kia Sorento
  • Citroen C4 Cactus
  • Honda HR-V
  • Ford Fusion
  • Opel Adam
  • Volvo XC90
  • BMW i3