Hier is solank ’n voorsmakie, want die 18-jarige sanger het pas sy jongste liedjie, Till I Find You, uitgereik. Dis vir seker ons nuwe gunsteling.

Loer ’n bietjie.

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=HljKLnIRa_U