Die ster van New Girl het onlangs ’n grimeerlose kiekie gedeel. Ons dink dit lyk baie meer realisties as van die ander bekendes se sogenaamde grimeerlose selfies and haar aanhangers was mal daaroor. “Pragtig!” het een geskryf, en nog een het gesê dis “baie mooi”.

Ons stem!

pp_square_zooeydechanel