Die musiekvideo van die Britse musiekgroep se liedjie You & I is eindelik hier, en dit was beslis die gewag werd.

Dié ballade is een van die romantiesste liedjies wat ons al gehoor het en danksy dié video roer dit al die regte hartsnare.

In die video loop die groep op ’n wandelpier in Clevedon in die Engelse graafskap Somerset die een die ander word. Ons hou veral van al die nabyskote van elke groepslid.

http://www.youtube.com/watch?v=_kqQDCxRCzM