Almal sien uit na Miley Cyrus se nuwe album, Bangerz. Die 20-jarige sangeres se vierde album is boaan die iTunes-trefferlys. Miley het die tonge laat klap met die omstrede musiekvideo’s van haar eerste twee snitte, We Can’t Stop en Wrecking Ball. Die album bevat 13 snitte met kunstenaars soos Ludacris en Britney Spears wat saamsing en dit het gemengde

reaksie by kritici ontlok.

Kyk na die musiekvideo van We Can’t Stop hier: