Die gepaardgaande teks is in Russies; vermoedelik is die vrou ook dus van Rusland.

Die vrou – wat in die video gehoor maar nie gesien kan word nie – betrap die rommelstrooiers heterdaad met ’n kamera op haar valhelm. Die video vang die oomblik vas wanneer die rommel gestrooi word.