Dié opwindende konsepvoertuig, genaamd die Duster Oroch, het sy verskyning by die São Paulo-motorskou in Brasilië gemaak. Daar is nog geen aanduiding wanneer produksie van die Duster-bakkie gaan afskop nie.

[post-slider]