Moenie Episode 3 misloop nie "Die wrede werklikheid". Ontmoet Vincent wat wil tou opgooi nadat daar 'n poets op hom gebak is, en ook Thandeka 

Sluit by ons Engelse klas met Tim Butcher aan, leer Hip Hop met Alison Hendricks in die dansklas terwyl Izelle Venter en Paul Adams"Gogga" die leerders nog verder motiveer