Terwyl die geliefde pastoriemoeder en dagma in die hospitaal om haar lewe veg, bly haar naam op Harrismith op almal se lippe.

Meer as ’n week ná ’n verwoede aanval op haar gesin weet Dorothea Brits nog nie dat dit die lewe van haar man en aanstaande skoonseun geëis het nie.

Nog minder weet sy dat die seun wat sy as ’n baba aangeneem het, in die plaaslike landdroshof teregstaan op twee aanklagte van moord en een van poging tot moord.

Lees meer in die nuutste uitgawe wat nou op die rakke is.