Vir baie mense is depressie ’n Lewensgevaarlike, verlammende Siekte wat hul lewe oorheers. Dit is Hoekom die Ithemba-stigting die Hope Hike in samewerking met Pharma Dynamics op 5 Oktober in Gauteng en 12 Oktober in Kaapstad aanbied: om die stilte te Verbreek en mense te laat besef dis ’n biologiese Siekte, nes soveel  ander. “Ek gaan aan die Hoop Hike deelneem, want Ek dink mense moet nou meer as ooit bewus Gemaak word van depressie as ’n siekte, veral ná Die akteur Robin  Williams se afsterwe,” sê Dana Snyman. “Te lank is ons laat verstaan dat mense

Met depressie maar net ‘aansit’ en hulself net Moet ‘regruk’.”

LOGO2

WAT IS DIE HOPE HIKE?

Die Hope Hike is ’n projek sonder Winsoogmerk van die Ithemba-stigting. Dit is  daarop gemik om mense Bewus te maak en geld in te samel vir Navorsing oor   kliniese depressie en is ’N gesinsvriendelike staptog (van Onderskeidelik 3, 5 en 10 km).

WANNEER EN WAAR

Hike in Gauteng: Sondag 5 Oktober

Van Gaalen Kaasmakerij, Skeerpoort

Hike in Wes-kaap:

Sondag 12 Oktober

D’Aria-wynplaas, Durbanville

TYD:

Registrasie begin om 08:30.

INSKRYFGELD

R75 per persoon vir 10 km

R50 per persoon vir 5 km

R30 per persoon vir 3 km Inders onder 12 neem gratis deel Onder toesig van hul ouers. SKRYF SO IN KLIK HIER om in te skryf of e-pos enige navrae na entries@Iqela-events.co.za.