Die amptelike liriekvideo vir die groep se nuwe snit, Until it’s Gone, is pas uitgereik en dis klassieke Linkin Park. Die liedjie is op hul jongste album, The Hunting Party, wat volgende maand uitgereik word. Tom Morello van Rage Against the Machine is een van die gaskunstenaars op die album.

http://www.youtube.com/watch?v=Nym1P-BO_ws

BRON: UNDERTHEGUNREVIEW.NET