Die feestyd is hier. Die vakansie is ’n tyd vir uitspan, ontspan, kuier saam met vriende en familie, en natuurlik heerlike kos!

Daarom gee LG vir drie gelukkige lesers geskenke wat hul kombuis hierdie feestyd die gewildste vertrek in hul huis sal maak. Kyk net wat is op die spel!

600x450-h

679 L-YSKAS IN KARIM BLACK:

Hierdie gevorderde yskas het ’n moderne liniêre kompressor met ’n 10-jaar-waarborg, 88-LED’s-raakskerm, en Hygiene Fresh-filters en lugdigte kenmerke wat kos langer vars sal hou.

VLEKVRYESTAAL-14PSSKOTTELGOEDWASSER

Hierdie wonderlike skottelgoedwasser sal vinnig met enige berg skottelgoed klaarspeel. Die unieke TrueSteam™-kenmerk, Smart Diagnosis™-app en Inverter Direct Drive-motor sal selfs die teelepels laat skitter. VLEKVRYESTAAL-900 W-SOLARDOMLIGGOLFOOND Wanneer jy eers die LG SolarDOM begin gebruik, sal jy nooit weer iets anders wil hê nie. Dié mikrogolfoond bied ’n veelvuldige verhittingstelsel wat ontwerp is om gesonde, smaaklike kos sonder moeite te kook.

WEN!

HIERDIE KOMPETISIE HET ONGELUKKIG REEDS GESLUIT.

Gaan loer hier vir Huisgenoot se volledige reëls, bepalings en voorwaardes vir aanlynkompetisies.