Die 27-jarige Glee-ster se nuwe musiekvideo vir haar jongste enkelsnit, On My Way, sal haar aanhangers beïndruk. In die video dans die Cannonball-sangeres saam met ’n aantreklike blonde ou en in die strate en voer sy ’n paar sexy danspassies uit. Jy het Rachel Berry nog nooit so gesien nie!

http://www.youtube.com/watch?v=6DkwtsJBWvY