Olli Martin, ’n vriend van die eienaar van die Porshce 911, het die foto op Twitter gedeel en verduidelik dat sy vriend die motor in Dubai laat regmaak het vir ’n klein stampmerkie. Toe hy dit terugkry, het hy besef die naam is verkeerd gespel!

Die motor is sowat R1,8-miljoen werd. Die voormalige Top Gear aanbieder, Jeremy Clarkson, het sommer ook dadelikdie foto op Twitter et sy volgelinge gedeel.

Bronne:Daily Mail, floridanewstime.com, Twitter