Wheels24 het berig dat Tracker die Gautengse blitspatrollie en Johannesburg se polisiehelikopter gehelp het om die opsporingsein van ’n gekaapte VW Jetta op te tel.

Die voertuig is opgemerk in Rosebank, ’n noordelike voorstad van Johannesburg, en die jaagtog het daar begin.

Die polisie het die vollengte-video (geneem deur die kamera op die instrumentepaneel van die polisievoertuig) van die hoëspoed-jaagtog deur die verkeer aanlyn geplaas.

Bronne: News24, EWN