• ANNA CILLIERS wys, en bespreek met ons, drie van haar gunsteling tuine ...
  • Ons kuier by die kleurryke kunstenaar LEON DE BLIQUY tydens sy onlangse besoek aan Suid-Afrika...
  • Die pianis NINA SCHUMANN kuier op die bank...
  • En ons sluit af met 'n Suid-Afrikaanse ikoon: INA PAARMAN!

Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur

Woensdagaand, 2 Julie 2014 om 19:30 op KWÊLA!

Kwêla herhalings:

Vrydae, 10h00

Saterdae, 00h00 en 18h00

Sondae, 02h30 en 13h00

Maandae, 08h30

Dinsdae, 01h30