• Ons ontmoet een van Suid-Afrika se Paralimpiese medalje-gunstelinge: ARNU FOURIE
  • JURI KEYTER wys ons dat om 'n vliegtuig te bou, kan ook ‘n stokperdjie wees
  • Ons gaan besoek die gewilde MARIANA ESTERHUIZEN se kospotte in Stanford
  • DERICK MULLER is op die bank om te vertel van sy splinternuwe kwartaallikse spogjoernaal, Die
  • Ambassadeur
  • En dan maak ons die laaste drie streke se semi-finaliste bekend in ons Dorp van die Jaar kompetisie

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 9 Maart 2016, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla herhalings is as volg:

Woensdae, 20:00

Donderdae, 15:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30