Great Gatsby

Hoed

Laat hierdie 50’s-hoed jou vir die winter inspireer. Kry dit by Spree teen R149.

Mooi groot

Kate moss handsak

’n Groot, swart handsak is dié winter ’n moet. Kry joune hier vir R399.

Stralend in rooi

serp

Helder jou winterklerekas op met hierdie rooi ronde serp van Spree: Rooi ronde serp vir R220.

Sterk stelling

halssnoer

Maak ’n stelling met hierdie pêrelhalssnoer teen R195 by Spree.

Mooigoed vir jou ore

charlize oorbelle

Rond jou uitrusting af met hierdie pragtige oorbelle teen R120 by Spree.